Karmeliete

Orde van die Karmeliete
Wapen van die Karmeliete
Wapen van die Karmeliete
Latynse Naam Ordo Carmelitarum
Leefreël Leefreël van Sint Albertus
Motto = Zelo zelatus sum pro Domino Deo exercituum
Met vuur is ek vurig vir die Here, God van die Leërskare
Stigtingsdatum Laat 12de eeu

Die kloosterorde[1] van die Karmeliete (Karmelbeweging, Ordo Carmelitarum, O.Carm., vroulik Karmelitesse) is 'n Rooms Katolieke bedelorde soos die Franciskane, Dominikane en Augustyne. Hulle onderskei hulle van die ander ordes deurdat hulle pleks van individuele armoede juis gesamentlike armoede bely. Vir hulle liggaamlike onderhoud is hulle afhanklik van eie werk of aalmoese.

  1. Carmelite. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search